!Kheis Munisipaliteit Funksies

Bejaardes van Nuwe Hoop Sentrum-Groblershoop.

Grobs bejaardes

Elke jaar word Internasionale Bejaarde dag op die 1’ste Oktober wêreldwyd gevier. Hierdie jaar het !Kheis Munisipaliteit in samewerking met Biblioteekdienste besluit om al die bejaardes in ons Munisipale area te besoek. Die doel van die besoeke was om ons opregte waardering aan hulle te wys.